Nigeriese naira

Die Nigeriese naira se kenteken

Die Nigeriese Naira is die geldeenheid van Nigerië. Een naira is 'n honderd kobo. Munte in sirkulasie is: 50, 100, 200 kobo. Die papiergeld is beskikbaar in 5, 10, 20, 50, 100, 200, 500 en 1000 naira.

In Oktober 2021 word die eNaira, die digitale weergawe van die staatsgeldeenheid, amptelik in Nigerië bekendgestel.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search